Parysenaars kan met reg trots wees op een van sy inwoners. Elizabeth Fourie spog met ’n goue toekenning vir haar album, “My beste Jesus-liedjies”. Elizabeth het ’n diep spoor getrap op die Afrikaanse ...