Mighael de Beer (29) is die hoofafrigter van Volkies se eerste rugbyspan. Foto: Dustin Wetdewich “Ek weet nie waar ek oor 10 jaar gaan wees nie, maar ek weet ek moet nou hier wees. Ek wil so lank as ...