Ek haat myself. Jammer om dit te sê want God het my geskape. Maar regtig ek kan nie so aangaan nie. Vandat ons verhuis het 9jr terug na 'n dorpie langs die kus het my eet probleme begin. Ek moes my ...
Die dokter het gese ek ovuleer nie as gevolg van my gewig. Twee van my vriendinne weeg baie meer as ek en het onlangs gekraam. Hoekom gebeur dit net met seker oorgewig vrouens?? Step into a world ...
STRUWWELPETER het groot geword met Britse motors: Austin, Morris, Riley, Wolseley, Vauxhall, Jaguar en dies meer. Boere het Fords en Chevs gery, afhangende van hul politiek (Sappe = Ford, Chev = Nat).