Ek gee op met Afrikaanse musiek. Ek het nou al amper al die Afrikaanse kunstenaars op die mark probeer, en ek kan die goeies op een hand tel. Die probleem is, ligte musiek en Afrikaanse musiek is ...
MBOMBELA – Jannie was ‘n rolspeler in die Musiek-en-Liriekbeweging wat Afrikaanse musiek in die tagtigerjare in ‘n opwindende nuwe rigting gestuur het. Jannie het vroeg in sy loopbaan besluit om net ...
AFRIKAANSE musiek het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die vyf top-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top 20 op RSG almal Afrikaans was. Dit is volgens RSG se statistieke die eerste ...