Die sangeres Jennifer Zamudio het musiekstof in die oë van Lianie May en Karlien van Jaarsveld geskop met ’n plek as finalis in ’n internasionale sangkompetisie. Hoewel die internasionale gehoor nie ...
Plaaslike musiekliefhebbers sal Jeanette Pretorius se stroopsoetstem herken van die groep Heuning, of ouers sal selfs haar ken as die werkerby agter die kindertreffer “Bee Bee die By”, maar hierdie ...
’n Afrikaanse sangeres het bykans ­20 jaar lank gesukkel om gehoor en gesien te word. Toe skryf sy ’n liedjie oor besems, wasgoed en kakkerlakke en skielik weet almal wie sy is. Rea le Roux se liedjie ...